Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
My Stryd Met ADHD - Hykie Berg

My Stryd Met ADHD

Die Onsigbare Oorlog

(Autor)

Buch | Softcover
192 Seiten
2020
Lux Verbi (Verlag)
9780796322036 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Hy ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan.
Hykie vertel in rou eerlikheid van sy stryd met ADHD. Van 'n weerlose seuntjie wat nie kon stilsit nie tot 'n jong man wat in Weskoppies opgeneem word en alles verloor. Hykie ondersoek die hele fenomeen van ADHD – hoeveel diagnoses daar gemaak word, hoe die medikasie ontstaan het, die samestelling en die newe-effekte daarvan. Hykie wys dat medikasie nie die enigste antwoord is nie. Hykie gee ook waardevolle raad aan Christene oor hoe om mense wat aan geestessiektes lei te ondersteun.

Hykie is in Pretoria gebore en het daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in TV-reekse soos Egoli, Binnelanders en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan Survivor South Africa deel en wen die reeks. Hykie is passievol daaroor om mense te help wat in verslawing verval het. Hy bly in Johannesburg.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Wellington
Sprache Afrikaans
Maße 130 x 198 mm
Gewicht 500 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Lebenshilfe / Lebensführung
Medizin / Pharmazie Medizinische Fachgebiete Suchtkrankheiten
ISBN-13 9780796322036 / 9780796322036
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Strategien und Hilfen für die Alltagsbewältigung

von Roberto D' Amelio; Wolfgang Retz …

Buch | Softcover (2024)
Kohlhammer (Verlag)
CHF 39,95
die Prämenstruelle Dysphorische Störung als schwerste Form des PMS

von Almut Dorn; Anneliese Schwenkhagen; Anke Rohde

Buch | Softcover (2023)
Kohlhammer (Verlag)
CHF 39,95