Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Ons raaiselpad met alzheimersiekte - Elise Nel

Ons raaiselpad met alzheimersiekte

(Autor)

Buch | Softcover
196 Seiten
2019
Lux Verbi (Verlag)
978-0-7963-2175-6 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Elise se eens briljante man begin heeltemal anders optree as gewoonlik. Die bevinding: Alzheimer se siekte. Hy vra haar om tot die einde na hom om te sien, wat sy doen. Sy vertel dié aangrypende verhaal met deernis vir haar man en elke persoon wat aan alzheimers ly. Sy gee ook praktiese raad vir versorgers en tekens waarna mens moet oplet.
Elise se eens briljante man begin vreemd optree. Die bevinding: Alzheimer se siekte. Hy vra haar, in 'n oomblik van helderheid, om by hom te bly tot aan die einde. En Elise doen dit, met toewyding en met liefde. Hierdie ware verhaal is vol deernis: vir Elise se man, vir elkeen met alzheimersiekte, en vir dié wat hulle liefhet. Sy gee ook praktiese raad aan versorgers en stippel die tekens uit waarna 'n mens moet oplet.

Elise is in Prieska gebore en ontvang verpleeg- en vroedvrou-opleiding na skool. Sy trou met haar skoolliefde Willie en boer vir 30 jaar op 'n Karooplaas. Sy werk ook 'n paar jaar in die plaaslike hospitaal. Na hulle aftrede verhuis hulle na Hoekwil en uiteindelik George. Hulle was 49 jaar getroud en het drie kinders en ses kleinkinders.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Wellington
Sprache Afrikaans
Maße 130 x 198 mm
Gewicht 500 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Gesundheit / Leben / Psychologie Lebenshilfe / Lebensführung
Religion / Theologie Christentum Moraltheologie / Sozialethik
Medizin / Pharmazie Medizinische Fachgebiete Geriatrie
ISBN-10 0-7963-2175-2 / 0796321752
ISBN-13 978-0-7963-2175-6 / 9780796321756
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Halt, Orientierung und Zuversicht in Zeiten der Veränderung

von Paulus Terwitte

Buch | Softcover (2025)
Bonifatius Verlag
CHF 29,90
Glauben mit den Emmausjüngern

von Hubert Frankemölle

Buch | Hardcover (2025)
Verlag Herder
CHF 51,90