Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Für diesen Artikel ist leider kein Bild verfügbar.

Donker vuur

Buch | Softcover
380 Seiten
2025
Penguin Books (South Africa) (Verlag)
978-1-77638-095-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Oudrecce André Lombard vlug na 'n Ortodokse kerk in die Oekraïne om sy grensoorlogwonde te gaan lek, maar sy nuutgevonde vrede hou nie lank nie …
Oudrecce André Lombard vlug na ’n Ortodokse kerk in die Oekraïne om sy grensoorlogwonde te gaan lek, maar sy nuutgevonde vrede hou nie lank nie ...
Daar is landswyd onrus en die regering dreig om vryheid van geloof in te perk. Op ’n dag klop die plaaslike mafia aan die kerk se deur op soek na betaling in ruil vir “beskerming”. Wanneer priester Arkadi weier om afgepers te word, plaas hy sy lewe op die spel. Intussen is die skone Olja uitgelewer aan ongure karakters op Kiëf se koue, ongenaakbare strate. Wanneer André tydens ’n aanval tot Olja se redding kom, bevind hy hom nie net midde-in ’n liefdesdriehoek nie, maar ook verstrengel in ’n oorlog tussen die kerk en die misdaadsindikaat. Donker vuur, Pieter Stoffberg se vierde roman, neem die leser op ’n ysingwekkende tuimeltrein na ’n tyd van misdadigers en heiliges, antieke boekrolle en vreesaanjaende, moderne wapens.

Pieter Stoffberg is ’n prokureur en skrywer van Ermelo. Sy kortverhaalbundel Die hart van ’n hond is met die Eugène Marais-prys bekroon. Donker vuur is sy vierde roman.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Parklands
Sprache Afrikaans
Maße 153 x 234 mm
Gewicht 140 g
Themenwelt Literatur Krimi / Thriller / Horror
ISBN-10 1-77638-095-9 / 1776380959
ISBN-13 978-1-77638-095-4 / 9781776380954
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Deine Geheimnisse sterben nie

von Bianca Iosivoni

Buch | Softcover (2025)
Penguin (Verlag)
CHF 25,90
Roman

von Daniel Alvarenga

Buch | Softcover (2025)
HarperCollins Taschenbuch (Verlag)
CHF 21,90