Griet skryf 'n sprokie
Seiten
2017
Tafelberg Publishers Ltd (Verlag)
978-0-624-07919-4 (ISBN)
Tafelberg Publishers Ltd (Verlag)
978-0-624-07919-4 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Griet skryf 'n sprokie is die verhaal van Griet Swart. Deur vele traumas kom sy tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak red haar: vir die res van die aand maak sy oond skoon. Haar shrink raai haar aan om te skryf. Só kry Griet se storie gestalte, 'n storie van pyn en woede, verlig deur onvernietigbare humor.
Griet skryf 'n sprokie is die verhaal van Griet Swart, wat deur die traumas van miskrame, kindersterfte en egskeiding gedryf word tot die punt waar sy een aand haar kop in 'n gasoond druk. 'n Dooie kakkerlak in de oond red haar, want vir die res van die aand maak sy oond skoon. As terapie raak haar shrink haar aan om oor haar ervarings te skryf. En só kry die storie van Griet gestalte, 'n storie van seerkry en woede, maar verlig deur haar onvernietigbare sin vir humor.

Marita van der Vyver het drie romans vir jonger lesers geskryf voor haar eerste volwasse roman, Griet skryf ’n sprokie, die literêre landskap verander het. Sedertdien is sy ’n voltydse skrywer met vele topverkopers agter haar naam, soos ?Dis koue kos, skat?, ?Die dinge van 'n kind ?en ?Griet kom weer. Sy woon in Frankryk.
| Erscheinungsdatum | 06.03.2019 |
|---|---|
| Verlagsort | Capetown |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 213 mm |
| Gewicht | 500 g |
| Themenwelt | Literatur ► Biografien / Erfahrungsberichte |
| Literatur ► Essays / Feuilleton | |
| Literatur ► Romane / Erzählungen | |
| ISBN-10 | 0-624-07919-8 / 0624079198 |
| ISBN-13 | 978-0-624-07919-4 / 9780624079194 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
unser Eingliederungsversuch in eine geschlossene Gesellschaft
Buch | Softcover (2025)
Knaur (Verlag)
CHF 25,20