Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Für diesen Artikel ist leider kein Bild verfügbar.

Van kaspaas tot kaas

Die lewe en werk van T O Honiball
Online Resource
166 Seiten
2005
Sun Press (Hersteller)
978-1-919980-80-5 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Van kaspaas tot kaas: Die lewe en werk van T O Honiball is die hoogtepunt van jare se navorsing oor van die spotprent- en strokieskunstenaar Thomas Osche Honiball (1905-1990) se skeppingswerk.

Dr Francois P Verster is ’n oudonderwyser en tans argivaris van Naspers, wat benewens vryskutjoernalistiekwerk ook skilder en illustreer. Van sy gedigte is in vier bundels opgeneem vir die kinder-, tiener- en volwasse mark, en twee boeke en twee digitale boeke is deur hom gepubliseer (nie-fiksie). Van sy kortverhale is ook in bundels opgeneem, asook in tydskrifte. Van sy vroeë werke is meestal onder skuilname gepubliseer terwyl hy in die staatsdiens werksaam was. Hy skryf gereeld artikels en resensies vir Bolander, Cape Librarian, LitNet en Rapport Boekeblad. In 2004 en 2005 het SUN MeDIA twee boeke en ’n CD-ROM deur hom gepubliseer. Daar kan meer oor Verster gelees word op www.Stellenboschwriters.com.

Erscheint lt. Verlag 1.3.2005
Verlagsort Matieland
Sprache Afrikaans
Maße 210 x 235 mm
Themenwelt Literatur Comic / Humor / Manga Cartoon / Graphic Novel
ISBN-10 1-919980-80-6 / 1919980806
ISBN-13 978-1-919980-80-5 / 9781919980805
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?