Alles begin met Anna
'n Familiesage van voor die Anglo-Boereoorlog
Seiten
2017
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7617-0 (ISBN)
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7617-0 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Alles begin met Anna speel af in die Vrystaat. Dit vertel ’n roerende verhaal oor drie geslagte heen, vanaf die hartseer en verlies tydens die Anglo-Boereoorlog tot die aanloop en gebeure van die Tweede Wereldoorlog. Die roman is losweg gebaseer op die skrywer se eie familiegeskiedenis en ondersoek eindelik waar sy, die skrywer, vandaan kom.
Annemari Coetser se debuutroman Oop kaarte is in 2006 gepubliseer. Die boek was ’n finalis in Sanlam en Insig se Groot Romanwedstryd. Daarna het Langverlof (2008) en Aan die windkant (2009) gevolg. Vlis met vlerke, ’n jeugroman, verskyn in 2010 en Die kamer langsaan in 2012. Annemari skryf ook graag kortverhale en kinderverse.
| Erscheinungsdatum | 07.09.2017 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 152 x 234 mm |
| Gewicht | 500 g |
| Themenwelt | Literatur ► Historische Romane |
| Literatur ► Märchen / Sagen | |
| Literatur ► Romane / Erzählungen | |
| ISBN-10 | 0-7981-7617-2 / 0798176172 |
| ISBN-13 | 978-0-7981-7617-0 / 9780798176170 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich