Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Debora gaan huis toe - Helene de Kock

Debora gaan huis toe

(Autor)

Buch | Softcover
384 Seiten
2017
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7613-2 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
In die opvolg op Debora en seuns is die fokus weer die lief en leed van die familie Schlagerfeldt. Dis nou die 1960's, en die hoofkarakter is Debora se kleindogter, ook 'n Debora. Die 27-jarige dokter is pas afgestudeer, en kom terug na die Oos-Vrystaat om by haar pa in sy praktyk aan te sluit. Maar dan ontmoet sy die hartsjirurg Tristan Murray.
In die opvolg op Debora en seuns is die fokus weer die lief en leed van die Schlagerfeldts. Dis nou die 1960's, en die hoofkarakter is Debora se kleindogter, ook 'n Debora. Die 27-jarige dokter kom terug na die Oos-Vrystaat om by haar pa in sy praktyk aan te sluit. Maar dan ontmoet sy dr Tristan Murray en al haar voorgenome drome stort ineen. Sy volg haar neef na Londen om haar wonde te lek, en vind dat die pad van verlore liefde na geluk deur gevaar en hartseer lei.

Helene de Kock het aan die Rand grootgeword, aan die Universiteite van Pretoria en Noordwes gestudeer, en aan verskeie konservatoria onderrig in sang ontvang. Helene het 'n PhD in skryfkuns. Sy skryf voltyds en woon in Pretoria. Daar het reeds talle romans uit haar pen verskyn.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 137 x 213 mm
Gewicht 500 g
Themenwelt Literatur Romane / Erzählungen
ISBN-10 0-7981-7613-X / 079817613X
ISBN-13 978-0-7981-7613-2 / 9780798176132
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Roman

von Caroline Wahl

Buch | Hardcover (2025)
Rowohlt (Verlag)
CHF 34,90