Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Wintersrust - Joyce Kotze

Wintersrust

(Autor)

Buch | Softcover
656 Seiten
2017
Jonathan Ball Publishers SA (Verlag)
978-1-86842-733-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
'n Familie bevind homself in twee geskeur wanneer hulle by die Anglo-Boereoorlog betrek word en 'n Boereseun teen sy Britse neef moet gaan baklei. Met die uitbreek van die oorlog word liefdes- en vriendskapsbande wat op die Transvaalse bosveld en in die sitkamers van Victoriaanse Engeland gesmee is, op die slagvelde van Suid-Afrika getoets.Wanneer die eerste fase van die oorlog oorgaan in die guerrillafase en die vernietigende verskroeideaardebeleid geimplementeer word, moet die twee nefies en hul sibbe moeilike keuses maak en alles op die spel plaas.Wintersrust is 'n bruisende verhaal vol hartstog en avontuur. Dit handel oor individue wat worstel met magte buite hul beheer. Sommige word deur wanhoop oorweldig en oorleef nie. Ander kom uiteindelik by vrede en vergifnis uit. Ondanks hul woede en gevoel van verontregting ontdek die familie 'n mag wat sterker as die oorlog is.

Joyce Kotze het grootgeword in Namibie en in Kaapstad studeer. Tydens die Grensoorlog het sy as 'n radiograaf in haar geboorteland gewerk. Deesdae verdeel sy haar tyd tussen Namibie en die Riebeek-vallei in die Wes-Kaap. Sy werk tans aan 'n nuwe roman wat tydens die Eerste Wereldoorlog afspeel. Daniel Hugo is 'n voltydse vertaler, skrywer en redigeerder. Hy is 'n gerekende digter met 14 poesiebundels op sy kerfstok. In 2014 ontvang hy die Akademie vir Wetenskap en Kuns se prys vir die vertaling van Sprakeloos (2011) van Tom Lanoye.

Erscheinungsdatum
Übersetzer Daniel Hugo
Verlagsort Johannesburg
Sprache Afrikaans
Maße 152 x 233 mm
Gewicht 500 g
Themenwelt Literatur Historische Romane
Literatur Romane / Erzählungen
ISBN-10 1-86842-733-1 / 1868427331
ISBN-13 978-1-86842-733-8 / 9781868427338
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Roman

von Christoph Hein

Buch | Hardcover (2025)
Suhrkamp (Verlag)
CHF 39,90
Roman

von Iris Wolff

Buch | Softcover (2025)
Klett-Cotta (Verlag)
CHF 19,90