Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Die fortuinsoekers - Lerina Erasmus

Die fortuinsoekers

(Autor)

Buch | Softcover
688 Seiten
2017 | 2nd ed
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7454-1 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Dis die goudstormloop van die 1880's. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Deborah von Albein moet kies tussen Kit Malloy, 'n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Onvermydelike konfrontasies volg. En so begin die drieluik van ?Die Mannheim-sage? ...
Dis die goudstormloop van die 1880's. Hebsug, verraad en passie is aan die orde van die dag. Die sewentienjarige Deborah von Albein moet hul familieplaas in die Karoo verlaat en na die Goudstad verhuis. Dis hier, terwyl sy as hul gesin se broodwinner optree, waar sy moet kies tussen Kit Malloy, 'n ambisieuse dobbelsaloneienaar, en Karl Mannheim, die eksentrieke erfgenaam van die Mannheim-fortuin. Onvermydelike konfrontasies volg. En so begin die drieluik van ?Die Mannheim-sage? ...

Lerina Erasmus is in Namibie gebore. Sy het haar loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf begin as aktrise. Die leliemoordenaar, 'n aksiebelaaide spanningsroman, verskyn in 2016. Die skrywer is getroud met Gunter Schmikal en woon in Johannesburg.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Die Mannheim-sage
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 152 x 234 mm
Gewicht 1 g
Themenwelt Literatur Historische Romane
ISBN-10 0-7981-7454-4 / 0798174544
ISBN-13 978-0-7981-7454-1 / 9780798174541
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Roman

von Christoph Hein

Buch | Hardcover (2025)
Suhrkamp (Verlag)
CHF 39,90
Roman

von Iris Wolff

Buch | Hardcover (2024)
Klett-Cotta (Verlag)
CHF 33,90
Roman

von Iris Wolff

Buch | Softcover (2025)
Klett-Cotta (Verlag)
CHF 19,90