Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voëls van Suider-Afrika
Seiten
2017
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-583-6 (ISBN)
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-583-6 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voels van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die voellewe van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene voelspesies in Suider-Afrika kan identifi seer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en broeigewoontes.
Tracey Hawthorne is ’n vryskutskrywer en redakteur en is al vir meer as 25 jaar in die boekbedryf. Sy skryf vir tydskrifte op ’n wye verskeidenheid van onderwerpe en het bygedra tot meer as ’n dosyn boeke, beide fi ksie en nie-fi ksie. Sy bied verskeie werkswinkels oor redigering aan en onderrig ook aspirante skrywers.
| Erscheinungsdatum | 27.03.2018 |
|---|---|
| Reihe/Serie | Sasol Eerste Veldgids |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 110 x 165 mm |
| Gewicht | 80 g |
| Themenwelt | Kunst / Musik / Theater ► Fotokunst |
| Sachbuch/Ratgeber ► Natur / Technik ► Naturführer | |
| ISBN-10 | 1-77584-583-4 / 1775845834 |
| ISBN-13 | 978-1-77584-583-6 / 9781775845836 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Buch | Hardcover (2019)
Quelle & Meyer (Verlag)
CHF 55,90
Die Tagfalter und Widderchen Deutschlands
Buch | Softcover (2025)
Verlag Eugen Ulmer
CHF 33,90