Leer my lees (Vlak 3 Boek 1-10) (Skooluitgawe)
2025
Lapa Publishers
978-0-637-01249-2 (ISBN)
Lapa Publishers
978-0-637-01249-2 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!Leer My Lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Vlak 3 se stories fokus op langer sinne en kort paragrawe. Tippie stel die leser bekend aan nuwe kontekstuele woordeskat,maar is steeds maklik om te lees, en so selfvertroue te bou.
Titels beskikbaar in Vlak 3:
Leer my lees (Vlak3) 1: Tippie loop in die reën (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 2: Tippie en die perd (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 3: Tippie ry fiets (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 4: Tippie gaan see toe (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 5: Tippie kuier op die plaas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 6: Tippie ry met die trein (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 7: Tippie plant groente (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 8: Tippie bad vir Woef (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3) 9: Tippie plant 'n boom (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak3)10: Tippie kry twee vissies (Skooluitgawe)

DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES /LEARN TO READ-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder
| Erscheint lt. Verlag | 3.11.2025 |
|---|---|
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 212 mm |
| Themenwelt | Kinder- / Jugendbuch ► Sachbücher ► Kunst / Musik |
| Schulbuch / Wörterbuch | |
| ISBN-10 | 0-637-01249-6 / 0637012496 |
| ISBN-13 | 978-0-637-01249-2 / 9780637012492 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Set aus 300-teiligem Puzzle und Begleitbuch zum Thema Kunst - ab 6 …
Druckwerk (2023)
Usborne Verlag
CHF 19,85
Stars in the Sky and Dreams in Our Hearts [14 Sing Along Songs with …
Media-Kombination (2024)
Tuttle Publishing
CHF 16,90
Van Gogh, Da Vinci und Co. für Kinder erklärt
Druckwerk (2021)
Usborne
CHF 10,50