Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Leer my lees (Vlak 2 Boek 1-10) (Skooluitgawe) - Reinette Lombard, José Palmer

Leer my lees (Vlak 2 Boek 1-10) (Skooluitgawe)

Media-Kombination
2025
Lapa Publishers
978-0-637-01247-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer My Lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel.Leer My Lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou.
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel.
Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlikeontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- endrieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Titels beskikbaar in Vlak 2 boekpak:
Leer my lees (Vlak2) 1: Tippie en die boom (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 2: Tippie en die haas (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 3: Tippie en die duur mat (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 4: Tippie en die leer (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 5: Tippie en die uil (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 6: Tippie se neus jeuk (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 7: Tippie en die mier (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 8: Tippie se kous (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2) 9: Tippie soek 'n boek (Skooluitgawe)
Leer my lees (Vlak2)10: Tippie en die braai (Skooluitgawe)

DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys waar kinders met lees- en spelprobleme sukkel om te leer, wil José Palmer en Reinette Lombard met die LEER MY LEES /LEARN TO READ-reeks ’n liefde vir lees by kinders kweek. Hierdie leesreeks met sy prettige illustrasies is saamgestel sodat dit nie net pret sal wees om te lees nie, maar ook woordeskat en leesbegrip sal bevorder.

Erscheint lt. Verlag 3.11.2025
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 137 x 212 mm
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Kunst / Musik
Schulbuch / Wörterbuch
ISBN-10 0-637-01247-X / 063701247X
ISBN-13 978-0-637-01247-8 / 9780637012478
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Stars in the Sky and Dreams in Our Hearts [14 Sing Along Songs with …

von Robert Choi

Media-Kombination (2024)
Tuttle Publishing
CHF 16,90