Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Tippie doen wiskunde (Vlak 3 Boek 1-10) - Reinette Lombard, José Palmer, Ashleigh Hala

Tippie doen wiskunde (Vlak 3 Boek 1-10)

Media-Kombination
2025
Lapa Publishers
978-0-637-00734-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Om wiskunde saam met Tippie die olifant te leer is maklik!



"Tippie doen wiskunde" bied 'n prettige en unieke manier om om geletterdheidsvaardighede te bemeester. Die Vlak 3 Wiskunde-reeks bou voort op die voorafgaande kennis van Vlak 2, wat verder die grondslag van wiskundige geletterdheid verbeter.

Vlak 3 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede deu r spesifieke temas te leer en toe te pas.

"Tippie doen wiskunde" is progressief, en ons beveel aan dat daar vanaf Boek 1 gewerk word om retensie te verseker.

Die breë uitkomste vir hierdie reeks sluit getalle, bewerkings en verhoudings in.

Patrone, funksies en algebra, sowel as ruimte, vorm, meting en datahantering, word
progressief aangebied.

"Tippie doen wiskunde" Vlak 3 fokus op 'n uitgebreide getalreeks en sluit
funksionele uitkomste in. Duidelike progressie en kurrikulumuitbreiding is integrale
dele van die reeks.

Die Tippie doen wiskunde Vlak 3-reeks bestaan uit die volgende 10 titels:

9780637007245 - Tippie doen wiskunde V3B1 - Leer saam met geveerde vriende

9780637007252 - Tippie doen wiskunde V3B2 - Ontdek in die sonnestelsel

9780637007269 - Tippie doen wiskunde V3B3 - Leer by die pretpark

9780637007276 - Tippie doen wiskunde V3B4 - Ontdek met seerowers

9780637007283 - Tippie doen wiskunde V3B5 - Leer in die bakkery

9780637007290 - Tippie doen wiskunde V3B6 - Ontdek met dinosourusse

9780637007306 - Tippie doen wiskunde V3B7 - Leer met resieskarre

9780637007313 - Tippie doen wiskunde V3B8 - Ontdek in die natuur

9780637007320 - Tippie doen wiskunde V3B9 - Leer met robotte

9780637007337 - Tippie doen wiskunde V3B10 - Ontdek tydens die somervakansie



9780637007344 - Tippie doen wiskunde (Vlak 3) - Boekpak 9780637007344

DIE SKRYWERS Met jare se ervaring in buitengewone onderwys met kinders met lees- en leerprobleme, wil José Palmer en Reinette Lombard met die Tippie doen wiksunde-reeks ’n liefde vir wiskunde geletterdheid by kinders kweek. Die Tippie doen wiskunde-reeks is geskryf in samewerking met Ashleigh en Michele Hala. Ashleigh is 'n toegewyde onderwyser met 'n Graad in Opvoedkunde in die Senior Fase (FET) en 'n dekade se ondervinding in die klaskamer. Sy het die voorreg gehad om Wiskunde aan kinders van alle ouderdomme te onderrig, maar het 'n besondere liefde vir die Grondslagfase. Onlangs het sy haar horisonne verbreed deur 'n LLB-graad te verwerf, met 'n besondere belangstelling in opvoedkundige reg. Binne en buite die klaskamer is sy passievol daaroor om wiskunde lekker te maak deur die toepassing van innoverende onderrigmetodes. Michele Hala is 'n graad 2 onderwyser en adjunkhoof van Leerderwelstand by Broadacres Akademie.

Erscheint lt. Verlag 1.1.2025
Reihe/Serie Tippie doen wiskunde Vlak 3
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 210 x 280 mm
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Bilderbücher
Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Naturwissenschaft / Technik
ISBN-10 0-637-00734-4 / 0637007344
ISBN-13 978-0-637-00734-4 / 9780637007344
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich