Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Die klein boek van- Reeks: 6-in-1 - Fanie Viljoen

Die klein boek van- Reeks: 6-in-1

Fanie Viljoen (Autor)

Media-Kombination
2022
Lapa Publishers
978-1-77635-571-6 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Klein boekies, maar hope pret! Fanie Viljoen se klein boekies is propvol fantastiese feite en interessante inligting oor speelgoed, modes, poetse en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak - en dis nou in bokspakke beskikbaar! Daar het sal meer as 12 000 titels in hierdie reeks verkoop.

Trefferboeke soos Slym, Klou, Betower, Bravo, Lulu, Aksieheld Austin en die Nova-wetenskapfiksiereeks het van Fanie Viljoen ’n huishoudelike naam gemaak. Fanie het in Welkom grootgeword. Hy het op skool reeds in kuns belang gestel, en afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook ’n illustreerder en visuele kunstenaar. Van sy skilderye het 'n tuiste gevind in Amerika, Australië, Kanada en Brittanje. Sy boeke Betower en Afkop was naaswenners in twee van LAPA se jeugromankompetisies, en hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies ingepalm. Fanie Viljoen woon tans in Bloemfontein. Hy skryf voltyds.

Erscheint lt. Verlag 23.6.2022
Reihe/Serie Die klein boek
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Maße 137 x 212 mm
Gewicht 200 g
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Bilderbücher
Kinder- / Jugendbuch Sachbücher
ISBN-10 1-77635-571-7 / 1776355717
ISBN-13 978-1-77635-571-6 / 9781776355716
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich