Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Krok en Dil Vlak 4 Boek 10 - Jaco Jacobs

Krok en Dil Vlak 4 Boek 10

Wortels? Jig!

(Autor)

Buch | Softcover
24 Seiten
2024
Pan Macmillan South Africa Children's Books (Verlag)
978-1-77999-013-6 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak!
Dil ontdek iets wat hy nooit van Krok geweet het nie. Krok hou net mooi niks van wortels nie! Hy hou nie van wortelsap nie. Hy hou nie eens van wortelkoek nie. Maar Dil besluit vandag is die dag dat Krok 'n wortel gaan eet ...

Perfek vir nuwe onafhanklike lesers, Krok en Dil-reeks is 'n prettige inleiding tot die vreugdes van lees. Elke boek koester noodsaaklike taalvaardighede terwyl dit hartverblydende, giggel-inducerende stories lewer wat kinders gretig sal hê om die bladsy om te blaai.

Jaco Jacobs is the author of more than 260 books and more than a million copies of his books have been sold. His work has been awarded 46 times. His books have been translated into English, Dutch, Italian and Portuguese. He has been nominated for the Carnegie Medal twice and two of his books have been adapted to film. Jaco lives in Bloemfontein with his wife, Elize, their daughters, Mia and Emma, three dogs, a cat and a pet python. Nadia du Plessis is die eienaar van Bvbblegvm Illustrations en woon in Kaapstad. Sy het ’n BA-graad in Visuele Kommunikasie-ontwerp. Al haar illustrasies word met die hand geteken en digitaal ingekleur - die perfekte balans tussen haar eerste liefde, kuns, en haar tweede liefde, ontwerp. As sy nie ’n illustreerder was nie, sou sy graag voltyds blomme wou pluk of katte streel.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Krok en Dil
Illustrationen Nadia du Plessis
Sprache Afrikaans
Maße 128 x 198 mm
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch
ISBN-10 1-77999-013-8 / 1779990138
ISBN-13 978-1-77999-013-6 / 9781779990136
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Sechs inspirierende Storys über Mut, Stärke und Zusammenhalt

von Basma Hallak; Anna Dimitrova; Amani Padda; Rabia Doğan …

Buch | Softcover (2025)
Arctis ein Imprint der Atrium Verlag AG
CHF 27,90
Ein Buch zur Unterstützung von Kindern nach traumatischen Erlebnissen

von Lu Joëlle Bederke; Pia Brokhues; Pascale Emondt …

Buch | Hardcover (2025)
Hogrefe Verlag
CHF 31,90