Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Jeremia en die amandelboom - Wendy Maartens

Jeremia en die amandelboom

(Autor)

Buch | Softcover
40 Seiten
2021
Luca (Verlag)
978-0-6396-0964-5 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Gebaseer op die Bybelse verhaal van Jeremia se roeping, vertel hierdie pragtige prenteboek die storie van ’n jong Jeremia wat met spraak gesukkel het totdat die Here hom aangeraak en ’n amandeltak as belofte gewys het. Nie net is hierdie storie pragtig en toeganklik geskryf soos net Wendy Maartens kan nie, maar die boek bevat ook inligting en hulpbronne vir ouers en
onderwysers om te help met spraakontwikkeling in kleuters. Hierdie bemoedigende verhaal sal alle kinders wys dat hulle spesiaal is vir die Here en dat Hy hulle sal help en gebruik.

Wendy Maartens het grootgeword op Worcester, waarna sy op George skoolgegaan en gematrikuleer het. Sy woon tans op Melkbosstrand. Wendy is veral bekend vir haar hervertellings waarin sy nuwe lewe in bekende en geliefde verhale blaas en die klassieke stories vir jong lesers toeganklik maak. Sy is die skrywer en samesteller van boeke soos Sprokies en ander gunsteling-stories, Die mooiste dierestories, Eendag op ’n reëndag, Vertel vir my ’n storie, Waarom Kameelperd se nek so lank is en ander dierestories, en Towertapyt.

Erscheinungsdatum
Sprache Afrikaans
Maße 210 x 280 mm
Gewicht 1000 g
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Religion / Philosophie / Psychologie
ISBN-10 0-6396-0964-3 / 0639609643
ISBN-13 978-0-6396-0964-5 / 9780639609645
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
die geheime Schatzkammer

von Daniel Kunz; Lisa Stegerer

Buch | Softcover (2025)
Verlag Herder
CHF 21,90
das Buch vom Tod für große und kleine Menschen

von Eric Wrede

Buch | Hardcover (2024)
Edition Michael Fischer / EMF Verlag
CHF 25,90
die Geschichte der Philosophie in 24 Bildern

von Pedro Alcalde; Merlín Alcalde; Guim Tió

Buch | Hardcover (2025)
Prestel (Verlag)
CHF 34,90