Gediggies vir Vrolike Gesiggies
Seiten
2020
Lux Verbi (Verlag)
978-0-7963-2182-4 (ISBN)
Lux Verbi (Verlag)
978-0-7963-2182-4 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies met 'n Christelike inslag. Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie en waar elkeen van ons inpas in God se plan en die wêreld. Vir ouderdom 3-8 jaar. Illustrasie deur Wess-lee de Klerk.
Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies met 'n Christelike inslag. Onderwerpe wat aangespreek word is God die Vader, Seun en Heilige Gees, boeliegedrag, die grootheid van die Skepping, familie, vrese, respek, jou waarde en waar elkeen van ons inpas in God se plan en die wêreld.
Dit sal jou help om jou kind lewenslesse en -vaardighede aan te leer. Vir ouderdom 3-8 jaar. Illustrasie vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. CD met 20 musiekopnames word ingesluit.

Aletté het ’n graad in joernalistiek en is ’n gepubliseerde skrywer, motiveringspreker, liedjieskrywer, TV-aanbieder en stylkonsultant. Aletté en Heinz is die trotse ouers van vier pragtige kinders. Hulle woon in Somerset-Wes, Wes-Kaap.
| Erscheinungsdatum | 06.04.2020 |
|---|---|
| Illustrationen | Wess-lee de Klerk |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 170 x 240 mm |
| Gewicht | 500 g |
| Themenwelt | Kinder- / Jugendbuch ► Gedichte / Lieder |
| Kinder- / Jugendbuch ► Sachbücher ► Religion / Philosophie / Psychologie | |
| ISBN-10 | 0-7963-2182-5 / 0796321825 |
| ISBN-13 | 978-0-7963-2182-4 / 9780796321824 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
das Buch vom Tod für große und kleine Menschen
Buch | Hardcover (2024)
Edition Michael Fischer / EMF Verlag
CHF 25,90
die Geschichte der Philosophie in 24 Bildern
Buch | Hardcover (2025)
Prestel (Verlag)
CHF 34,90