'n Soeke van Helde (Boek #1 In Die Towenaar Se Sirkel) (eBook)
250 Seiten
Lukeman Literary Management (Verlag)
978-1-63291-254-1 (ISBN)
--Books En Movie Reviews, Roberto Mattos
Die #1 Besverkoper, met meer as 500 vyf ster resensies op Amazon!
Van #1 Besverkoper skrywer Morgan Rice kom die debuut van 'n skitterende nuwe fantasie reeks. 'N SOEKE VAN HELDE (Boek #1 IN DIE TOWENAAR SE SIRKEL) handel oor die epiese mondigwording verhaal van een spesiale seun, ʼn veertien jarige van 'n klein dorpie op die buitewyke van die Koninkryk van die Ring. Die jongste van vier, die minste gunsteling van sy pa, gehaat deur sy broers, Thorgrin besef dat hy anders is as die ander. Hy droom daarvan om ʼn groot vegter te word, om by die Koning se manne aan te sluit en die Sirkel te beskerm teen die hordes kreature aan die ander kant van die aardtrog. Met sy mondigwording en verbied deur sy pa om te probeer aansluit by die Koning se Legioen, weier hy om nee te aanvaar as antwoord: hy vertrek alleen, vasbeslote om sy weg te dwing tot in die Koning se Hof en ernstig opgeneem te word.
Die Koning se Hof wêmel met sy eie familie dramas, magstryd, ambisies, jaloesie, geweld en verraad. Koning MacGil moet 'n opvolger kies tussen sy kinders, en die antieke Bestemmings Swaard, die bron van al hulle mag, is steeds onaangeraak, wagtend vir die geskose een om op te daag. Thorgrin daag op as ''n buitestaander en veg om aanvaarding, en om by die Koning se Legioen aan te sluit.
Thorgrin kom tot die besef dat hy geheimsinnige kragte besit wat hy nie verstaan nie, dat hy oor n spesiale geskenk beskik, en ''n spesiale bestemming het. Teen alle verwagtinge in raak hy verlief op die koning se dogter en soos hulle verbode liefde ontluik, besef hy dat hy kragtige teenstaanders het.
Morgan Rice is die #1 bestverkoper skrywer van Die Vampier Joernale, 'n jong volwasse reeks uit elf boeke (en tellend); die #1 besverkoper reeks DIE OORLEWINGS TRILOGIE, 'n na-apokaliptiese riller bestaande uit twee boeke (en tellend); en die #1 besverkoper epiese fantasie reeks DIE TOWENAAR SE SIRKEL bestaande uit dertien boeke (en tellend). Morgan se boeke is beskikbaar in klank en druk weergawe, en vertalings van die boeke is beskikbaar in Duits, Frans, Italiaans, Spaans, Portugees, Japanees, Chinees, Sweeds, Nederlands, Turks, Hongaars, Czech en Slovaans. (met nog tale komend). Morgan hou daarvan om van julle to hoor, so besoek gerus morganricebooks.com om aan te sluit by die epos lys om 'n gratis boek te ontvang, ontvang gratis weggepryse, laai die gratis applikasie af, ontvang die nuutste eksklusiewe nuus, Koppel op Facebook en Twitter, en bly in verbinding!
| Erscheint lt. Verlag | 5.3.2015 |
|---|---|
| Reihe/Serie | Die Towenaar Se Sirkel | Die Towenaar Se Sirkel |
| Verlagsort | Larchmont |
| Sprache | Afrikaans |
| Themenwelt | Kinder- / Jugendbuch ► Bilderbücher ► Religiöse Bilderbücher |
| Kinder- / Jugendbuch ► Jugendbücher ab 12 Jahre | |
| Kinder- / Jugendbuch ► Kinderbücher bis 11 Jahre | |
| Schlagworte | Draak • epiese • epiese fantasie • Fantasie • jeugdige • kulkunste • Liefde • Meisies • reeks • Romanse • tienderjarige • tiener • towenaar • towenary • vroue swaard • waarseer • wetenskaps fiksie • YA |
| ISBN-10 | 1-63291-254-6 / 1632912546 |
| ISBN-13 | 978-1-63291-254-1 / 9781632912541 |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Digital Rights Management: ohne DRM
Dieses eBook enthält kein DRM oder Kopierschutz. Eine Weitergabe an Dritte ist jedoch rechtlich nicht zulässig, weil Sie beim Kauf nur die Rechte an der persönlichen Nutzung erwerben.
Dateiformat: EPUB (Electronic Publication)
EPUB ist ein offener Standard für eBooks und eignet sich besonders zur Darstellung von Belletristik und Sachbüchern. Der Fließtext wird dynamisch an die Display- und Schriftgröße angepasst. Auch für mobile Lesegeräte ist EPUB daher gut geeignet.
Systemvoraussetzungen:
PC/Mac: Mit einem PC oder Mac können Sie dieses eBook lesen. Sie benötigen dafür die kostenlose Software Adobe Digital Editions.
eReader: Dieses eBook kann mit (fast) allen eBook-Readern gelesen werden. Mit dem amazon-Kindle ist es aber nicht kompatibel.
Smartphone/Tablet: Egal ob Apple oder Android, dieses eBook können Sie lesen. Sie benötigen dafür eine kostenlose App.
Geräteliste und zusätzliche Hinweise
Buying eBooks from abroad
For tax law reasons we can sell eBooks just within Germany and Switzerland. Regrettably we cannot fulfill eBook-orders from other countries.
aus dem Bereich