Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Soek-soek inkleurboek: Voertuie -  Ballon Media

Soek-soek inkleurboek: Voertuie

(Autor)

Buch | Softcover
32 Seiten
2017
Human & Rousseau (Pty) Ltd (Verlag)
978-0-7981-7510-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Soek die motorfietse wat toertjies op net een wiel doen en kleur hulle blou in. Jy kan die ambulanse wat met loeiende sirenes hospitaal toe jaag geel inkleur. En maak die seerowerskepe met 'n doodskedel op hulle vlag bruin. Hierdie soek-en-kry-inkleurboek is propvol voertuie.
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van voertuie. Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe, en selfs ruimteskepe wat vinniger as lig vlieg.

Ballon Media is 'n kinderboekuitgewery gesetel in Anvers, Belgie.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Cape Town
Sprache Afrikaans
Maße 200 x 270 mm
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher Kunst / Musik
Kinder- / Jugendbuch Spielen / Lernen
ISBN-10 0-7981-7510-9 / 0798175109
ISBN-13 978-0-7981-7510-4 / 9780798175104
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Ein Sachbilderbuch für Kinder ab 5 Jahren: Neuausgabe des Klassikers!

von Susanne Rebscher

Buch | Hardcover (2025)
Prestel (Verlag)
CHF 29,90