Leesgids: Aksieheld Austin Operasie Sabotasie
Seiten
2023
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00239-4 (ISBN)
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00239-4 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ’n opsomming van literêre aspekte, gevolg deur vrae, besprekingspunte, taalvrae van elke hoofstuk. Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf. Die gids sal onderwysers help om literêre aspekte op ’n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort.
Kathie Viljoen is ’n ervare onderwyser met 18 jaar ondervinding in Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele taal, vir leerders van graad 7-12. Sy was medeskrywer van boeke soos Afrikaans +: Everything you need to obtain top marks; Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 7-9; Vrae en antwoorde vir die klaskamer Graad 10-12 sowel as verskeie studiegidse en taalhandboeke. Sy bied ook gereeld webinare aan met haar gunstelingonderwerpe: Visuele tekste en Grafiese romans.
| Erscheinungsdatum | 15.08.2023 |
|---|---|
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 212 mm |
| Gewicht | 140 g |
| Themenwelt | Schulbuch / Wörterbuch |
| Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Anglistik / Amerikanistik | |
| Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Literaturwissenschaft | |
| ISBN-10 | 0-637-00239-3 / 0637002393 |
| ISBN-13 | 978-0-637-00239-4 / 9780637002394 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Poetik eines sozialen Urteils
Buch | Hardcover (2023)
De Gruyter (Verlag)
CHF 83,90