Leesgids: Laaste Lewe
Seiten
2023
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-77635-848-9 (ISBN)
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-77635-848-9 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.
Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak. Die meesterlik kreatiewe Daniel Hugo het hierdie boek geïllustreer en lesers met ’n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy.

Dr. Alet Mihalik, voormalige onderwyseres en Afrikaansvakhoof, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding. Sy het haar doktorsgraad in letterkunde gedoen, was vakhoof by verskeie skole en het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf.
| Erscheinungsdatum | 17.08.2022 |
|---|---|
| Verlagsort | Pretoria |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 137 x 212 mm |
| Gewicht | 70 g |
| Themenwelt | Schulbuch / Wörterbuch ► Lektüren / Interpretationen |
| Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Anglistik / Amerikanistik | |
| Geisteswissenschaften ► Sprach- / Literaturwissenschaft ► Literaturwissenschaft | |
| ISBN-10 | 1-77635-848-1 / 1776358481 |
| ISBN-13 | 978-1-77635-848-9 / 9781776358489 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Poetik eines sozialen Urteils
Buch | Hardcover (2023)
De Gruyter (Verlag)
CHF 83,90