Meer oor PJ van der Merwe
Seiten
2017
Sun Press (Verlag)
978-0-620-74744-8 (ISBN)
Sun Press (Verlag)
978-0-620-74744-8 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Saam met Berigte uit die Dorsland het die historikus se dogter, Margaretha Schafer, ook Meer oor P.J. van der Merwe saamgestel. Dit vorm as’t ware ’n tweeluik. Baie interessant is onder meer koerantberigte oor Van der Merwe se openbare optredes in 1940 terwyl die Tweede Wereldoorlog gewoed het. Hy was toe nog nie 30 jaar oud nie en het pas teruggekeer van Nederland waar hy sy doktorale studies afgehandel het … In die bundel is verskeie resensies opgeneem wat Van der Merwe oor leidende historici se werk geskryf het. Dit sluit ook in evaluasies van ander historici van sy werk en van die dosente in die Geskiedenis-departement aan die U.S., waarvan hy van 1955 tot 1977 die effektiewe hoof was … ’n Opstel deur F.A. van Jaarsveld, waarin hy Van der Merwe en sy werk ontleed, is een van die mees uitstaande bydraes van hierdie historikus. Dit is egter die essay getitel Trek, deur die Australiese historikus W.K.
| Erscheinungsdatum | 05.08.2019 |
|---|---|
| Verlagsort | Matieland |
| Sprache | englisch |
| Maße | 148 x 210 mm |
| Gewicht | 500 g |
| Themenwelt | Literatur ► Biografien / Erfahrungsberichte |
| Literatur ► Essays / Feuilleton | |
| Geisteswissenschaften ► Geschichte ► Regional- / Ländergeschichte | |
| ISBN-10 | 0-620-74744-7 / 0620747447 |
| ISBN-13 | 978-0-620-74744-8 / 9780620747448 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
die Geschichte meiner Urgroßmutter
Buch | Hardcover (2025)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 32,15
Träume und Macht : eine Biografie
Buch | Hardcover (2025)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 61,60