Zum Hauptinhalt springen
Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Die Burger - Bun Booyens, Aldi Schoeman

Die Burger

Sy mense en hul stories
Buch | Hardcover
272 Seiten
2017
Jonathan Ball Publishers SA (Verlag)
978-1-86842-796-3 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Danksy die 30 000 koerante wat die afgelope eeu ses dae per week uitgegee is, is Die Burger vandag 'n huishoudelike naam. Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het - van die Groot Griep en die twee wereldoorloe tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting.
Danksy die 30 000 koerante wat die afgelope eeu ses dae per week uitgegee is, is Die Burger vandag 'n huishoudelike naam. Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het - van die Groot Griep en die twee wereldoorloe tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting en Nelson Mandela se afsterwe in 2013. Skandes en skandale, natuurrampe, persoonlikhede in die nuus, belangrike sportmomente - die boek is nie net 'n belangrike optekening nie, maar het ook groot nostalgiewaarde. Die "onthou jy nog?"-faktor word versterk deur hope foto's en spotprente. Enkele hoogtepunte: Lindie Koorts skryf oor DF Malan, eerste redakteur; Dana Snyman ondersoek die oorsprong van DJ Opperman se bekende gedig, Klara Majola - 'n Burger-berig in 1950; Johann Maarman deel sy indrukke van Jakes Gerwel; Leopold Scholtz beskryf die val van die Berlynse Muur; Francois Verster vertel van Die Burger se spotprent-tekenaars - DC Boonzaaier, TO Honiball en Fred Mouton; Bun Booyens was in Kazakstan vir Mark Shuttleworth se reis as eerste ruimtetoeris in 2002.

Bun Booyens was redakteur van Die Burger van 2010 tot 2016. Hy was onder meer die stigtersredakteur van die reistydskrif Weg! en 'n dosent aan die Universiteit Stellenbosch se joernalistiekdepartement. Aldi Schoeman het haar loopbaan in 2007 by Beeld begin en daarna vir sewe jaar by Die Burger gewerk, waar sy onder meer nuusredakteur was. Sy is tans 'n joernalis by Rapport.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Johannesburg
Sprache Afrikaans
Maße 240 x 300 mm
Themenwelt Literatur Essays / Feuilleton
Geisteswissenschaften Geschichte Regional- / Ländergeschichte
Sozialwissenschaften Kommunikation / Medien Journalistik
ISBN-10 1-86842-796-X / 186842796X
ISBN-13 978-1-86842-796-3 / 9781868427963
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Träume und Macht : eine Biografie

von Marita Krauss

Buch | Hardcover (2025)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 61,60
Europa 1914 bis 1949

von Ian Kershaw

Buch | Softcover (2025)
Pantheon (Verlag)
CHF 32,15