Judit
Kryger uit die adelstand
Seiten
2016
Lux Verbi (Verlag)
978-0-7963-1950-0 (ISBN)
Lux Verbi (Verlag)
978-0-7963-1950-0 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Toe generaal Holofernes sy strydmagte op die Jisreelvlakte vestig, word die dorpie Betulie se voedsel- en watervoorraad afgesny. Maar Holofernes hou nie rekening met Judit se toewyding aan haar God en volk nie. Uiteindelik vervul Judit haar roeping, al is dit nie op die manier wat sy gedink het sy sal nie. 'n Gids vir Bybelstudie dra by tot die waarde van hierdie roman oor 'n geliefde en beroemde vrou uit Bybelse tye.
Lauren Jacobs-Beukman vertel graag die verlore verhale van vroue uit Bybelse tye. Sy is 'n bevestigde Messiaanse prediker met 'n meestersgraad in berading. Lauren het 'n passie vir die bemagtiging van vroue deur stories. Sy is passievol oor haar liefde vir God en bly in Somerset-Wes saam met haar man en haar hond Pilach.
| Erscheinungsdatum | 04.06.2016 |
|---|---|
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 130 x 198 mm |
| Themenwelt | Literatur ► Romane / Erzählungen |
| Geisteswissenschaften ► Religion / Theologie ► Christentum | |
| Geisteswissenschaften ► Religion / Theologie ► Judentum | |
| ISBN-10 | 0-7963-1950-2 / 0796319502 |
| ISBN-13 | 978-0-7963-1950-0 / 9780796319500 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
und was sie über die Kirche verraten
Buch | Hardcover (2024)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 39,90