JAN – My Franse kosverhaal
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-4323-0695-3 (ISBN)
- Titel ist leider vergriffen;
keine Neuauflage - Artikel merken
Jan Hendrik van der Westhuizen het op 'n plaas in die noorde van Suid-Afrika grootgeword. Nadat hy die gevorderde diploma in kulinere kookkuns op Stellenbosch voltooi het, verwerf hy ook 'n Baccalaureusgraad in toegepaste ontwerp en fotografi e. Hy het as bydraende kosredakteur vir ELLE-tydskrif in Suid-Afrika en Parys gewerk voordat hy na Nice verhuis en JAN, sy eie restaurant, in 2013 begin het. JAN het sedertdien naam gemaak as een van die toprestaurante in die suide van Frankryk. Dit is Jan Hendrik se tweede boek en neem die reis wat in The French Affair (ook deur Struik Lifestyle uitgegee) begin het, verder.
Inhoud: JAN; Boulangerie; Amuse-bouche; Marchand des quatre-saisons; Boucherie; Poissonnerie; Fromagerie; Patisserie; Mignardise; L'Equipe; Apres minuit; Mise en place; Index.
| Erscheint lt. Verlag | 2.3.2016 |
|---|---|
| Sprache | Afrikaans |
| Themenwelt | Literatur ► Biografien / Erfahrungsberichte |
| Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Länderküchen | |
| Geschichte ► Teilgebiete der Geschichte ► Kulturgeschichte | |
| ISBN-10 | 1-4323-0695-2 / 1432306952 |
| ISBN-13 | 978-1-4323-0695-3 / 9781432306953 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
aus dem Bereich