'n Tydreisigersgids vir Suid-Afrika in 2030
Seiten
2017
Tafelberg Publishers Ltd (Verlag)
978-0-624-08140-1 (ISBN)
Tafelberg Publishers Ltd (Verlag)
978-0-624-08140-1 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk? Sedert die bekende scenariobeplanner Frans Cronje se blitsverkoper, A Time Traveller's Guide to Our Next Ten Years, ?het die land dramaties verander. Politieke spanning het verhoog, die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrikaners wend hulle uit frustrasie straat toe. Waar en hoe gaan dit alles eindig?
Hoe gaan Suid-Afrika in 2030 lyk? En hoe gaan die volgende 15 jaar ontvou? Sedert die bekende scenariobeplanner Frans Cronje se blitsverkoper, A Time Traveller's Guide to Our Next Ten Years, ?het die land dramaties verander. Politieke spanning het verhoog, die ekonomie het in die hek geduik en al meer Suid-Afrikaners wend hulle uit frustrasie straat toe. Wat beteken dit vir die land se toekoms? Gaan die vonk in die kruitvat vlamvat of gaan 'n reenboog sy onverwagse verskyning maak?

Frans Cronje is 'n scenario-beplanner en die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge. Hy het sy scenarios oor Suid-Afrika se ekonomiese en politieke vooruitsigte al aan meer as 'n honderd maatskappye, regeringsdepartemente, buitelandse regerings en politieke partye voorgele. Hy het 'n PhD in scenario-beplanning.
| Erscheinungsdatum | 19.05.2017 |
|---|---|
| Verlagsort | Cape Town |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 152 x 234 mm |
| Themenwelt | Sozialwissenschaften ► Politik / Verwaltung |
| Sozialwissenschaften ► Soziologie | |
| Wirtschaft ► Volkswirtschaftslehre ► Ökonometrie | |
| ISBN-10 | 0-624-08140-0 / 0624081400 |
| ISBN-13 | 978-0-624-08140-1 / 9780624081401 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Nachhaltigkeit und Megatrends
Buch | Softcover (2025)
De Gruyter Oldenbourg (Verlag)
CHF 55,90
Set aus Lehr- und Arbeitsbuch
Buch | Softcover (2022)
De Gruyter Oldenbourg (Verlag)
CHF 49,95
Buch | Softcover (2024)
Vahlen, Franz (Verlag)
CHF 62,85