Die storie van 'n huis
Fabels en feeste van La Creuzette
Seiten
2016
Quivertree Publications (Verlag)
978-1-928209-45-4 (ISBN)
Quivertree Publications (Verlag)
978-1-928209-45-4 (ISBN)
- Titel ist leider vergriffen;
keine Neuauflage - Artikel merken
Na 15 jaar is die imposante Chateau de la Creuzette in haar volle glorie gerestoureer. Sy sit in haar skaduryke park omring deur eeu oue bome waar sy afwagtende besoekers steeds met oop arms ontvang. Die suksesvolle Feestelike Frankryk het Fransgesinde lesers gaande gehad met stories en smaaklike resepte uit die Franse platteland. Uit La Creuzette se nuwe somerkombuis vloei daar nou 'n magdom kulinere heerlikhede wat elke kosliefhebber se mond sal laat water. Buiten die bykans 90 nuwe resepte wat die skrywers in vyf seisoene verdeel (ja vyf!) is daar 'n Kroekboek bygevoeg waarin die twee gashere hul maklike kortpadresepte en wenke met lesers deel - hoe om in die kombuis te kul en te konkel as die kalf in die put is. Hier word elke maaltyd 'n feesmaal. Dek 'n mooi tafel en skink in kristal. Die storie van 'n Huis is dus nie slegs twee kookboeke in een nie, maar dis ook 'n ryklik versierde leesboek wat die verhaal en die geskiedenis van 'n herehuis en sy mense kleurvol naloop. Kom binne, die deure staan oop...
| Erscheint lt. Verlag | 1.3.2016 |
|---|---|
| Zusatzinfo | 160 Illustrations |
| Verlagsort | Waterfront |
| Sprache | Afrikaans |
| Maße | 220 x 250 mm |
| Gewicht | 2060 g |
| Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Länderküchen |
| Sachbuch/Ratgeber ► Natur / Technik ► Natur / Ökologie | |
| Geschichte ► Teilgebiete der Geschichte ► Kulturgeschichte | |
| ISBN-10 | 1-928209-45-9 / 1928209459 |
| ISBN-13 | 978-1-928209-45-4 / 9781928209454 |
| Zustand | Neuware |
| Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
| Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Die Revolution des Gemeinen Mannes
Buch | Softcover (2024)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 16,80
Eine Geschichte des Geschmacks
Buch | Hardcover (2025)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 49,95